TUISBLAD

Welkom by die Hexvallei Watergebruikersvereniging.  

Daar is tans ‘n 40% inkorting ingestel op alle toekennings vanuit die Sandrift Skema. 

Weskaap se damvlakke.

YR

 

  • Indien u sou wou uitbrei moet u die kantoor kontak om die wettigheid van die water wat u wil gebruik uit te klaar. Let asseblief daarop dat u in die meeste gevalle nie meer water mag gebruik as wat u tussen 1996-1998 gebruik het nie.
  • Nuut Belangrik: Let asseblief op na Omgewingsgoedkeuring wat benodig word indien u bv, nuwe grond wil ontwikkel.  Gaan na die bladsy Wetgewing en Dokumente en volg die skakel.